OMEGA AKADEMIE

Posbus 56
Kareedouw
6400
APK-terrein
Roete 62
Kareedouw

Tel: 042 288 0071
Faks:086 403 1457

Tuisblad             Keuring            Akademie            Buitemuurs          Personeel            Kontak            BCVO


 Klik hier 
om ons prospektus
af te laai.

Omega Akademie se hoŽ akademiese standaard kan toegeskryf word aan ons verbintenis tot die ontwikkeling en uitbreiding van meetbare kennis en vaardighede, wat leerlinge in staat stel om hulself met geloofwaardigheid te kan handhaaf. Klein leerlinggetalle in klasse en toegewyde onderwysers en onderwyseresse verseker dat u kind persoonlike aandag en gelyke geleenthede kry.

Ons maak gebruik van die BCVO se Christelik-volkseie verrykte leermateriaal, met inagneming van die nuutste CAPS-kurrikulum soos deur die Nasionale Departement van Onderwys voorgeskryf word.

Alle akademiese kwalifikasies wat by Omega Akademie verwerf word, word landwyd deur skole, universiteite en ander tersiÍre akademiese instansies erken as van besondere hoŽ gehalte.

Omega Akademie bied:

 
- voorskool vanaf 3-5 jaar
- grade R tot 12
- erkende akademiese kwalifikasies
- persoonlike aandag en gelyke geleenthede
- 'n Christelik-volkseie verrykte CAPS-kurrikulum
LEERPLAN  
- Kurrikulum Assesseringsverklaring (staatskurrikulum) vir Grade R-9
- Gr.10-12 verpligte vakke:
Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Christelike LewensoriŽntering
- Vakbane vir Gr.10-12  

Wetenskapbaan
Verpligte vakke
Wiskunde
Fisiese Wetenskap
Lewenswetenskap
Rekenaartoepassingstegnologie /
Landboubestuurspraktyk

Handelsbaan
Verpligte vakke
Wiskunde
Rekeningkunde
Besigheidstudie
Rekenaartoepassingstegnologie /
Landboubestuurspraktyk

Algemene baan
Verpligte vakke
Wiskundige Geletterdheid
Geografie
Besigheidstudie
Rekenaartoepassingstegnologie /
Landboubestuurspraktyk
Tuisblad             Keuring            Akademie            Buitemuurs          Personeel            Kontak            BCVO
Kopiereg op die inhoud van hierdie webwerf behoort aan Omega Akademie.
Webontwerp deur Gypsy Produksies