OMEGA AKADEMIE

Posbus 56
Kareedouw
6400
APK-terrein
Roete 62
Kareedouw

Tel: 042 288 0071
Faks:086 403 1457

Tuisblad             Keuring            Akademie            Buitemuurs          Personeel            Kontak            BCVO


 Klik hier 
om ons prospektus
af te laai.


Omega Akademie glo aan 'n holistiese benadering tot onderrig, wat beteken dat nie net akademiese kennis nie, maar ook kultuur- en sportvaardighede ontwikkel word.

Ons bied tans die volgende buitemuurse aktiwiteite:
 
SPORT
Somer: 
Atletiek / Tennis / Ringtennis / Toutrek / Skaak / *Perdry /  *Karate
Winter:
Landloop / Tennis / Ringtennis / Toutrek / Skaak / *Perdry / *Karate
*Addisionele fooie vir
Perdry en Karate
KULTUUR
Redenaarsklub / Kunsklub / Geskiedenisklub / Skoolkoor / Revue / Wilderniskampe / Skooltoere

 
 

Leerders ding in streeksverband en op nasionale vlak met ander CVO-skole mee in kunstefeeste, redenaarskompetisies, koorkompetisies, atletiek- en ander sportbyeenkomste.
 

Tuisblad             Keuring            Akademie            Buitemuurs          Personeel            Kontak            BCVO
Kopiereg op die inhoud van hierdie webwerf behoort aan Omega Akademie.
Webontwerp deur Gypsy Produksies