OMEGA AKADEMIE

Posbus 56
Kareedouw
6400
APK-terrein
Roete 62
Kareedouw

Tel: 042 288 0071
Faks:086 403 1457

Tuisblad             Keuring            Akademie            Buitemuurs         Personeel            Kontak            BCVO


Wat bied Omega Akademie?


- Christelike ingesteldheid
- Gesaghebbende leerinhoude en erkende kwalifikasies
- Gebalanseerde buitemuurse aktiwiteite
- Behoudende waardes
- Toegewyde onderwysers
- Entoesiastiese ouerbetrokkenheid

 Klik hier 
om ons prospektus af te laai.

Besoek Omega op Facebook


Só beskryf die skoolhoof Omega Akademie:

"Die wonder van CVO Omega Akademie word die beste omskryf in sy andersheid. Vanaf die besonderse kinderbeeld, die sonderlinge onderwysersonderrig-ingesteldheid en die uitnemende ouerlike behoudenheid, tot die gesaghebbende leerinhoude en Godsverheffende aanspreeklikheidsaanvaarding, spreek alles wat in hierdie skool gebeur van finésse en gehalte.
Ons andersheid en uitgesonderheid vind veral beslag in die feit dat 'n "in watte toegedraaide" skoolgemeenskap is vir die God van hemel en aarde. Met ander woorde: geheilig vir Christus."

 
Tuisblad             Keuring            Akademie            Buitemuurs          Personeel            Kontak            BCVO
Kopiereg op die inhoud van hierdie webwerf behoort aan Omega Akademie.
Webontwerp deur Gypsy Produksies