CVO Omega Akademie se skoolwapen

CVO OMEGA AKADEMIE

Christelike Volkseie Onderwys (CVO)Ter wille van ons kinders tot eer van God.

’n Skoolgemeenskap waar kinders met geloof, karakter en doel kan groei.

DIE OMEGA-DROOM

Droom jy van ’n skool?

waar kinders nie hoef te wonder wie hulle mag wees nie.

Maar ’n droom leef net as daar mense is wat dit dra.

Lees die Omega-droom

Dit is die droom.

Maar ’n droom leef net as daar mense is wat dit dra.

CVO Omega is nie net ’n plek waar vakke aangebied word nie.Dit is ’n plek waar waardes gevorm word. Waar rigting gegee word.
Ter wille van iets groter as hulself.“Ter wille van ons kinders tot eer van God.”
Ons het aangehou bou.Ter wille van ons kinders. Tot eer van God.